Lid van een Liggaam
| Tel. | 014 717 3279 | |
| Faks | 014 717 3978 | |
| kerkkantoor@ngoos.co.za | ||
| Sel. | 082 579 6648 | |
| ewald@vodamail.co.za | ||
Eredienste
Sondae :
09h00 Oggenddiens
18h00 Aanddiens
Dinsdae :
18h00 Gebedsdiens
Hierdie gemeente is gebou op die Hoeksteen, die Here Jesus Christus, om getuie te wees van die Verlossing wat Hy skenk.
Die gemeente leef by die roeping van God wat elke mens die volheid van sy goedheid wil skenk. Ons is daar vir jou om die pad saam te loop as volgeling van Jesus Christus.
Omgeegroepe gee aan elkeen die geleentheid om na mekaar om te sien en liefde vir mekaar uit te leef.
Almal van jonk tot oud kry geleentheid om aktief ingeskakel te word by die gemeentelewe.
U is meer as welkom om met ons in aanraking te kom.
Sondae:
09h00 Koning Klitsies (Gr 0 − 3) Klein Treetjies Kleuterskool
09h00 Funky´s (Gr 4 − 6) Kerksaal
18h00 Seniors (Gr 7 − 10) Klasse
Maandae:
16h00 Belydenisklas (In kerksaal)